Edward James Olmos

Edward James Olmos
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Edward Huizar Olmos[1]
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 6, insluitende Bodie Olmos
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1974–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Edward James Olmos is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blade Runner (1982), Stand and Deliver (1988), en Selena (1997), en in die televisiereeks Battlestar Galactica (2004).

  1. "Edward James Olmos Interview Part 1 of 3". Archive of American Television (in Engels). YouTube. 18 Junie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op 10 Januarie 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search